Skip to product information
1 of 4

Kupenda Africa

Want Wat Baat Dit 'n Mens?

Want Wat Baat Dit 'n Mens?

Franco Stemmet

Regular price R 3,500.00 ZAR
Regular price Sale price R 3,500.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

130cm x 33cm x 39cm

Ek is geinspireer deur vrouens en hul ou rolle in die samelewing. Vrouens is gesien net vir hul uitere en min vir hul binneste. Vrouens kon nie hul ware passies uitleef nie en is in hierdie metaforiese boks geplaas waar hulle net mooi is in rokke. Hulle is meer gesien as kreatiewe wesens eerder as intelektuele wesens, dus die bladmusiek. Vrouens het rokke gemaak en dus word die rokpatrone die rok. Vrouens is die lig wat oorsprong gee aan verskeie dinge as net die oppervlakkigheid.

View full details